b'Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle brandstof administratiewe take met betrekking tot die brandstof afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12 ; 1 2 Jaar Administratiewe ondervinding in brandstof. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels, n…
Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wat gretig is om n loopbaan in die landbou te volg. Kandidate sal indiens opleiding in n spesifieke veld ontvang en ook die geleentheid gebied word om…
b'Kern doel van die pos: Gebruikersondersteuning rakende IT netwerke en toerusting, asook die installering en herstel van IT netwerke en toerusting. Minimum Vereistes: Graad 12 of relevante naskoolse kwalifikasie. N+ en Netwerk Sekuriteit kwalifikasie; Molex installasie kursus; 1 2 jaar…
b' Uitstekende Loopbaan geleentheid! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry in die Handel besigheid, asook die geleentheid kry om saam…