Kern doel van die pos: Assisteer aankopers met aankope proses. Minimum Vereistes: Graad 12 met syfer en rekeningkunde agtergrond; 3 Jaar ondervinding binne Aankope / Krediteure omgewing. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Goeie beplaningsvermoë; Analitiese Denke;…
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ? Onderdele omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 3 6 maande in diens opleiding – Meganisasie; 1 2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Rekenaarvaardig…
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ? Onderdele omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 3 6 maande in diens opleiding – Meganisasie; 1 2 jaar ondervinding sal tot voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Rekenaarvaardig…
Kern doel van die pos: Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte. Vereistes: Graad 12; 1 2 jaar ondervinding as kassier; Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;…
Kern doel van die pos: Korrekte beheer van voorraad, toesighouding van stoorpersoneel en die lewering van flinke en goeie klantediens. Minimum Vereistes: Graad 12; 2 jaar ervaring in stooromgewing; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;…
Kern doel van die pos: Herstel van voertuie volgens Toyota standaarde. Gewaarborgde Salaris/Kommissie van R50 000 vir die eerste 6 maande Minimum Vereistes: Graad 12; Kwalifiseerde diesel werktuigkundige; Bestuurslisensie; Min 5 jaar Toyota ondervinding as ‘n motorwerktuigkundige; Vaardighede: Rekenaarvaardig; Mense…
Kern doel van die pos: Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels en landbouprodukte aan kliënte in ‘n gegewe area/gebied. Minimum Vereistes: Graad 12 met ‘n landbou kwalifikasie voordelig; 3 jaar bestuursondervinding in ‘n landbou en handel omgewing;…
Kern doel van die pos: Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur voldoende kontroles, maatreëls en beplanning t.o.v. die Silo Bedryfsafdeling. Minimum Vereistes: Graad 12 en toepaslike Diploma of Graad; 5 jaar bestuursondervinding; Bewese agtergrond in die…
Kern doel van die pos: Verseker tydige betaling van die OVK groep krediteure deur te voldoen aan wetgewing, maatskappybeleid en die handhawing van die betalingsproses en effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administratiewe afdeling. Minimum Vereistes:…
Kern doel van die pos: Hantering en administrasie van RWS / RMS interne oudit en sertifisering. Minimum Vereistes: Graad 12; Toepaslike tersiêre kwalifikasie voordelig; Kennis en ervaring van skaap en angorabokke voordelig 2 3 jaar relevante ondervinding; Geldige rybewys en…
Kern doel van die pos:Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ? handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 1– 2 jaar ondervinding in handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ‘n aanbeveling. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in…
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ? handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12; 3 – 5 jaar ondervinding in handelsomgewing; 5 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ‘n aanbeveling. Vaardighede: Goeie kommunikasie en…
Kern doel van die pos: Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte. Vereistes: Graad 12; 1 2 jaar ondervinding as kassier; Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;…
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering en onderskrywing van Agri , Kommersiële en Persoonlike lyne met betrekking tot versekering sowel as algemene administratiewe take. Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB sal tot voordeel strek); Vorige…
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering en onderskrywing van Agri , Kommersiële en Persoonlike lyne met betrekking tot versekering sowel as algemene administratiewe take. Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB sal tot voordeel strek); Vorige…
Kerndoel van die pos: Liassering van dokumentasie volgens voorgeskrewe prosedures en vereistes. Minimum Vereistes: Graad 12; 1 2 jaar administratiewe ondervinding. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Akkuraat en ywerig.…
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie van die afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12 met rekeningkunde; 1 2 jaar administratiewe ondervinding. Vaardighede: Goeie kommunikasie en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig…
Kern doel van die pos: Verhoog die markaandeel van OVK Groep en beperk risiko’s deur hulp te verleen aan die Senior Graanverkryger. Minimum Vereistes: Graad 12; Toepaslike B graad, BA, BSc. of Com graad in Bemarking met agtergrond van landbou;…
Kerndoel van die pos: Lewer ondersteunende regsdienste en maatskappy sekretariële dienste aan die OVK groep. Minimum Vereistes: Toegelate prokureur; 2 jaar na toelating ervaring; Grondige kennis van: Siviele litigasie, Algemene litigasie en opstel en nagaan van kontrakte; Goeie ervaring van…
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling. Minimum Vereistes: Graad 12; 2 3 jaar ondervinding in handelsomgewing; Kennis van AS400 sal `n voordeel wees; Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie en…
Kerndoel van die pos: Effektiewe bestuur van die Regsdienste Afdeling van die OVK groep. Minimum Vereistes: LLB; Toegelate prokureur/advokaat; 8 – 10 jaar bestuursondervinding; Grondige kennis van veral Siviele Litigasie en Algemene Litigasie; Goeie ervaring van Hooggeregshof Litigasie sal as…
Kern doel van die pos: Herstel van voertuie volgens Toyota standaarde. Minimum Vereistes: Graad 12; Kwalifiseerde diesel werktuigkundige; Bestuurslisensie; Min 5 jaar ondervinding as ‘n motorwerktuigkundige; Toyota ondervinding sal voordelig wees. Vaardighede: Rekenaarvaardig; Mense verhoudinge; Tydbestuur; Konflik hantering; Diagnoseer vermoë.…