SILWERKRUIN ACVV HUIS VIR BEJAARDES WELLINGTON STAFVERPLEEGSTER of VERPLEEGKUNDIGE Die aangewese kandidaat moet oor die volgende vereiste en kennis beskik: Geregistreer by SARV as Ingeskrewe Verpleegster. Indemniteit dekking. Bestuurslisensie. Graad 12. Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan.…