Advertising Sales Representative (afrikaans)

Gauteng, South Africa

Job Description


Pillangxc3xb3 Placements is deur Plus 50 Media getaak vir die werwing van n ervare advertensie bemarker vir twee van die maatskappy se publikasies wat gerig is op die seniorsmark van Suid-Afrika, Plus 50 (twee maandeliks) en die Plus 50 Streek wat elke 6 maand publiseer word. Die tydskrif is n gevestige huishoudelike naam in die bedryf en is ook digitaal beskikbaar. Daar is landwyd intekenare en tuisaflewering sowel as posaflewering geskied.Die firma is op soek na xe2x80x98n ervare advertensiebemarker met bewese toepaslike ervaring. Hul hoofkantoor is in Lynnwood, Pretoria, en die kandidaat moet in Pretoria woonagtig wees alhoewel die personeelspan grootliks van hul huise af werk.Die tydskrif het landwyd adverteerders.Die geskikte kandidaat, wat direk aan die Redakteurs verantwoordelik sal wees, sal redaksionele en administratiewe steun ontvang. Die persoon moet egter sterk selfstandig kan werk en tegelyk ook goed in xe2x80x98n span kan saamwerk.Vereistes

  • xe2x80x98n Bewese suksesrekord van advertensieverkope
  • Moet xe2x80x98n advertensiewerwing- en bemarkingsplan kan help opstel
  • Moet self die advertensiewerwing en klixc3xabnteversorging kan doen
  • xe2x80x98n Aanvoeling vir die seniors-marksektor (vyftig-plussers) en diensteleweraars op dixc3xa9 gebied in Suid-Afrika is noodsaaklik
  • xe2x80x98n Geskikte kandidaat sal waarskynlik self in die ervare lewensgroep van 48-70 jaar wees. (Hierdie kan ook die ideale soort pos wees vir xe2x80x98n persoon wat onlangs afgetree het of binnekort aftree)
  • Rekenaargeletterdheid
  • Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
  • Eie vervoer, eie telefoon en huiskantoorgeriewe
  • Moet bereid wees om van tyd tot tyd te reis
  • Na matriek, xe2x80x98n verdere toepaslike kwalifikasie/s bv. graad, diploma, kursusse gevolg.
Voordelig
  • Kennis en ervaring van skakelwerk, bv. die rexc3xabl van promosiegeleenthede, skakeling met lesersgroepe, klixc3xabntegroepe of toepaslike verenigings.
  • Bestaande of vorige skakelnetwerke sal u sukses help bepaal. Moet nuwe adverteerders kan help vind.
Die basiese salaris sal bepaal word op grond van die waarde wat jy na verwagting tot die besigheid sal bydra, met inagneming van jou verkope-rekord, netwerk in die bedryf, en voorgestelde prestasieteikens.

Pillangxc3xb3 Placements

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1416196
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    R12000 - 15000 per month
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Gauteng, South Africa
  • Education
    Not mentioned