Agronoom / Agronomist

Lichtenburg, North West, South Africa

Job Description


Agronoom / Agronomist - LichtenburgFull job descriptionAGRONOMISTLICHTENBURG Why Agtech@NWK?Join a dynamic team at the forefront of agricultural technology innovation. Agtech@NWK isdedicated to revolutionizing the agricultural sector through cutting-edge solutions and acommitment to sustainable practices. As part of the NWK Group, we have a rich history spanningover a century, yet we remain agile and forward-thinking, always seeking new ways to improve andgrow.Purpose of position:The incumbent will be responsible for delivering agronomic advice and support to the clients ofNWK as well as the Financing Department.Responsibilities will include giving expert advice and support regarding the following:Crop production planning;Advice on production of dry land crops and crops under irrigation;Selection of suitable production inputs;Optimal biological productivity;Protection of natural resources and the reduction of farming risks.Qualifications and skills:Preferably a BSc. Agric degree with Agronomy and/or Soil Science as major;Good communication and computer skills;Valid drivers license;Fully bilingual in Afrikaans and English;Ability to work independently;Analytical reasoning skills;Willing to operate on clients farms.Knowledge and experience:Agronomic and broader knowledge regarding farming practices.Join us at Agtech@NWK and be part of a team driving innovation in agriculture whileenjoying a supportive and dynamic work environment. Apply now to embark on a rewardingcareer journey with us! Applications can only be made through NWK's website. For more information, please visit (https://www.nwk.co.za/careers/). For any enquiries, contact Simxc3xb3ne Ferreira at (018) 633 1363. Visit our Facebook page atwww.facebook.com/NWKLimited. The closing date for applications is 22 August 2024. If you are not invited for an interview within two weeks after theclosing date, consider the application unsuccessful. NWK supports the purpose of the Employment Equity Act and givespreference to applicants from the nominated groups. Candidates with disabilities are encouraged to apply. NWKreserves the right not to fill the position.AGRONOOM LICHTENBURG Hoekom Agtech@NWK?Sluit aan by 'n dinamiese span aan die voorpunt van landboutegnologie-innovasie.Agtech@NWK is toegewyd daarin om die landbousektor te revolusioneer deurvoorpuntoplossings en 'n verbintenis tot volhoubare praktyke. As deel van die NWK-groep hetons 'n ryk geskiedenis wat oor 'n eeu strek, maar ons bly rats en vooruitdenkend en soek altydnuwe maniere om te verbeter en te groei.Doel van posisie:Die posbeklexc3xabr sal verantwoordelik wees vir die lewering van akkerboukundige advies enondersteuning aan klante van NWK Beperk, insluitend die Finansierings-departement.Verantwoordelikhede sal insluit om kundige advies en ondersteuning met betrekking totdie volgende te bied:Gewasproduksiebeplannings;Die produksie van droxc3xabland- en besproeiingsgewasse;Keuse van geskikte insetmiddele;Optimale biologiese produktiwiteit;Beskerming van natuurlike hulpbronne en die verlaging van boerderyrisikos.Kwalifikasies en vereistes:Verkieslik xc5x89 BSc.Agric-graad met Agronomie en/of Grondkunde as hoofvakke;Goeie kommunikasievermoxc3xab en rekenaarvaardighede;xc5x89 Geldige rybewys;Vermoxc3xab om onafhanklik te werk;Analitiese redenasievaardighede;Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels;Bereidwilligheid om op klante se plase te werk.Kennis en ervaring:Agronomiese en wyer kennis oor boerderypraktyke.Sluit by ons aan by Agtech@NWK en wees deel van 'n span wat innovasie in die landbouaandryf terwyl jy 'n ondersteunende en dinamiese werksomgewing geniet. Doen nouaansoek om 'n lonende loopbaanreis saam met ons aan te pak!Aansoek kan alleenlik gedoen word deur NWK se webwerf. Vir enige navrae, kontak Simxc3xb3ne Ferreira by(018) 633 1363. Besoek ons Facebook-blad by www.facebook.com/NWKLimited.Die sluitingsdatum vir aansoeke is 22 Augustus 2024. Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatumvir xc5x89 onderhoud genooi word nie, ag die aansoek onsuksesvol. NWK ondersteun die oogmerk van die Wetop Gelyke Indiensneming en gee voorkeur aan aansoekers uit die benoemde groepe. Kandidate metgestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen. NWK behou die reg voor om die pos nie te vul nie.

JustTheJob

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1348937
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Lichtenburg, North West, South Africa
  • Education
    Not mentioned