Algemene Werker

Bloemfontein, Free State, South Africa

Job Description


Job Summary Dienste word benodig van 'n algemene werker in 'n fabriek in Hamilton, Bloemfontein. Fabriek posisie in samestelling van Transformers. Ideale kanidaat moet: Minimum kwalifikasie van Gr12 Moet Afrikaans en Engels magtig wees Moet handvaardig wees met elektriese gereedskappe. Persoon wat tegniese tekeninge kan verstaan sal voorkeur geniet. Salaris sal bepaal word met evaluering van persoon se ondervinding en vermoxc3xab Indien jy voldoen aan die minimum vereistes, kan 'n volledige CV, en 'n onlangse foto van jouself gestuur word na voor of op 5 Julie 2024

Job Mail

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1325108
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Bloemfontein, Free State, South Africa
  • Education
    Not mentioned