Let wel: Slegs kandidate wat aan al die vereistes voldoen, kwalifiseer om aansoek te doen.
Intermediere Ontwerper / Ontvangs
VEREISTES (Intermediere Vlak):
CorelDraw-vaardighede, asook ondervinding in Adobe Photoshop
Uitleg- en DTP-ervaring binne 'n drukkery
Ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels)
Moet onder druk kan werk
Minimum 2 jaar ondervinding
Goeie mensevaardighede
VERANTWOORDELIKHEDE:
Ontvang en deeglike nasien van werkskaarte vir proefopstellings
Opvolging van proewe
Direkte samewerking met kliente totdat kunswerk gefinaliseer is en gereed is vir druk
Interpretasie van opdragte
Verwerking van proewe na die regte departemente na goedkeuring
Bestelling van materiaal/produkte volgens aankoopbestellings
Kwaliteitskontrole
Opmeting van voertuie met foto-metodes en soms 'n maatband
Ontwerpe volgens kliente se opdragte
In kennis stel van kliente sodra bestellings gereed is
Omskakeling van werkskaarte na afleweringsnotas en soms fakture
Bespreking van koerierdienste
Beantwoording van telefone
Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word.
Stuur asseblief jou CV na info@mprinters.co.za
Job Type: Full-time
Work Location: In person
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.