Interne Verkoop Administrateur

Krugersdorp, GP, ZA, South Africa

Job Description

Het u professionele ondervinding in die versekerings makelaars bedryf wat eise, klient navrae en algemene administratiewe pligte hanteer het?

VEREISTES


Matriek, eie vervoer
Moet RE 05 he
Taal - vlot in Engels en Afrikaans

NODIG om ten minste 2 jaar se werk ondervinding te he in die korttermyn versekering bedryf.
Die vermoe om inisiatief te gebruik en besluit te neem
Hardwerkend, toegewyd en in staat wees om verantwoordelikheid te neem

Om all inkomende telefoniese oproepe en e-posse, vriendelik en behulpsaam te hanteer.
Hanteer alle nuwe kwotasies en om beste tariewe in mark te kry
Die opdatering van rekords, elektroniese liassering en dagboekstelsels wat in stand gehou moet word.
Algemene kantoor administrasie pligte, insluitend liassering, skryfbehoeftes.
Verleen ook bystand aan die medies fonds afdeling.
Hanteer alle klagtes, opnames en maandelikse verslagdoening van kliente.
Bykomende versoeke word deur die bestuur aan u gestuur.

Job Types: Full-time, Permanent

Pay: R4000,00 - R6000,00 per month

Application Question(s):

Do you have a Re5 Representative Certificate?
Education:

High School (matric) (Required)
Experience:

Short term Insurance: 2 years (Required)
Language:

Afrikaans (Required)
Work Location: In person

Expected Start Date: 2025/04/01

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1397905
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Contract
  • Salary:
    52951 67048 USD
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Krugersdorp, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned