Kode 14 Trokdrywer / Code 14 Truck Driver

Cullinan, GP, ZA, South Africa

Job Description

Ligpos - Pos Vakature: Kode 14 Vragmotorbestuurder



POSBESONDERHEDE:



Posbenaming:

Kode 14 (Kode EC) Swaar Vragmotor bestuurder

Arbeidsveld:

Landbou

Area:

Cullinan

Beskrywing van die Pos:



Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliente of markte, selfs tot in die Kaap. Die rol sluit ook die verantwoordelikheid in om die vragmotor in 'n goeie toestand te hou en seker te maak dat die goedere betyds en veilig afgelewer word. 'n Bestuurder se gesondheid, veiligheid en vaardighede in padwetgewing is van uiterste belang.

Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:



Bestuur van 'n kode 14 (EC) swaar vragmotor vir blomme-aflewering Verseker dat die vragmotor gereeld nagegaan en onderhou word Voltooi van afleweringsbriewe en dokumentasie Kommunikasie met kliente rakende afleweringstye en vereistes Aandag aan die roetine en netwerk van aflewerings

Behoefte Vereistes vir Pos:



Kritiese Vereistes:



Geldige kode 14 (EC) bestuurderslisensie. Bekend met roetes en padwetgewing. Moet langafstande kan hanteer en lang ure op 'n slag. Passie vir trok bestuur. Instandhouding en onderhouding van 'n trok.

Voordelige Vereistes:



Ondervinding in vragmotorbestuur Ervaring in die aflewering van landbouprodukte Sterk kommunikasievaardighede Probleemoplossingsvaardighede

Vaardighede:



Bestuurvaardighede Aandag aan detail Tydsbestuur Onderhouding en versorging van die voertuig

Basiese Eienskappe:



Betroubaarheid Integriteit Goeie houding Leergierig en bereid om te verbeter Fisieke uithou en gesondheid

Spesifieke Verbode Aspekte:



Geen dwelms of oneerlikheid nie Moet 'n skoon kriminele rekord he Onbehoorlike gedrag of bestuur sal nie geduld word nie

Werksomgewing:



Beskrywing:

Die pos is vir die vervoer van blomme en die klient verwag 'n gesonde en stabiele werksetiek. Die bestuurder moet bereid wees om lang ure te voltooi waarna daar ander tye af dae sal wees.

Werkplek:

Cullinan

Werkplek Streek:

Gauteng tot in die Kaap

Dienperiodes:



Indiensnemingdatum:

9 Maart 2025

Werksure & Werksdae:



Permanente pos: 45 uur per werksweek wat opgedeel word in bestuur sessies van 12 ure aktiewe bestuur en saamgestelde werksure. Tydelike pos: Hoofsaaklik Maandae tot Woensdag oggend vir ongeveer 27 ure.

Verlof:



1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus

Kennisgewingstydperk:



1 week indien minder as 6 maande gewerk 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk

Vergoeding vir Dienste:



Maandelikse besoldiging, afhangend van die kandidaat se ondervinding en agtergrond.


Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.



LW. Moet asb nie u CV WhatsApp of E-pos nie, maar handig dit in in die aansoekvorm wat hiermee saamgaan.



__________________________________________________________________________

Job Vacancy: Code 14 Truck Driver



JOB DETAILS:



Position Title: Code 14 (Code EC) Heavy Truck Driver

Field of Work: Agriculture

Area: Cullinan

:



The candidate will be responsible for the long-distance and short-distance driving of a Code 14 (EC) truck for the delivery of flowers to various clients or markets, including as far as Cape Town. The role also includes the responsibility to keep the truck in good condition and ensure that the goods are delivered on time and safely. A driver's health, safety, and knowledge of road legislation are of utmost importance.

Job Duties and Key Responsibilities:



Drive a Code 14 (EC) heavy truck for flower deliveries Ensure that the truck is regularly checked and maintained Complete delivery letters and documentation Communicate with clients regarding delivery times and requirements Pay attention to the routine and network of deliveries

Job Requirements:



Critical Requirements:



Valid Code 14 (EC) driver's license. Familiar with routes and road legislation. Must be able to handle long distances and long hours at a time. Passion for truck driving. Maintenance and upkeep of a truck.

Desirable Requirements:



Experience in truck driving Experience in the delivery of agricultural products Strong communication skills Problem-solving skills

Skills:



Driving skills Attention to detail Time management Maintenance and care of the vehicle

Basic Attributes:



Reliability Integrity Good attitude Eager to learn and willing to improve Physical stamina and health

Specific Prohibited Aspects:



No drugs or dishonesty Must have a clean criminal record Improper behavior or driving will not be tolerated

Work Environment:



Description: The position is for the transportation of flowers, and the client expects a healthy and stable work ethic from the employee. The driver must be willing to work long hours, after which there will be off days.

Workplace:

Cullinan

Workplace Region:

Gauteng to the Cape

Employment Periods:



Start Date: 9 March 2025

Working Hours & Days:



Permanent Position: 45 hours per work week divided into driving sessions of 12 hours of active driving and accumulated working hours. (A Temporary Position also available: Mainly Monday to Wednesday mornings for approximately 27 hours.)

Leave:



1 day of leave for every 17 days worked 30 sick leave days in a 3-year cycle

Notice Period:



1 week if employed for less than 6 months 2 weeks if employed for more than 6 months but less than a year 4 weeks if employed for longer than a year

Compensation for Services:



Monthly salary, depending on the candidate's experience and background.

2 bedroom Housing, electricity and water included.



Individuals who meet the job requirements are encouraged to apply.

Note:

Please do not send your CV via WhatsApp or email, but submit it through the application form provided.

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1386270
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Cullinan, GP, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned