Job Summary Verantwoordelikehede is om te verseker dat: Kwaliteit standaarde gehandhaaf word; daar aan klixc3xabnte vereistes en regulasies voldoen word; produk voldoen aan SABS en SANS780 spesifikasies en standaarde Die ideale kandidaat moet: as minimum 'n Graad 12 kwalifikasie hxc3xaa rekenaarvaardig wees tegniese agtergrond hxc3xaa 'n minimum van 2 jaar ondervinding in 'n elektriese of meganiese bedryf hxc3xaa tegniese tekeninge kan verstaan en interpreteer geen kriminele rekord hxc3xaa leiers eienskappe hxc3xaa afrikaans as Eerste Taal magtig wees 'n bestuurslisensie en eie betroubare vervoer hxc3xaa Aansoekers wat Kwaliteitsbeheer opleiding of soortgelyke kwalifikasies het sal voorkeur geniet.
Job Mail
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.