Ons is opsoek na 'n Afrikaans / Engels sprekende verteenwoordiger
Om ons regsspan te help met die voorbereiding en verwerking van papierwerk en
die opvolg met bulju's en klerke van howe.
Minimum vereistes:
Matriek met soortgelyke werksondervinding as 'n regs assistent
Moet onmiddelik beskikbaar wees
Oog vir besonderhede en goeie telefoon etiket
Excel / Word / Outlook vaardig
Indien u nie binne 14 dae terugvoering gekry het nie, was u aansoek onsuksesvol.
Slegs ernstige aansoeke sal oorweeg word. GEEN KANSVATTERS WAT ONS NET TYDELIK WIL MISBRUIK VIR JOU KLERKSKAP NIE.
Job Type: Full-time
Pay: R5000,00 per month
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.