Job Summary Boekhouer vir prokureurs 1. Afrikaans / engels sprekend 2. Kennis en ondervinding in AJS legal sagteware 'n MOET (2 jaar) - Geen ander sagteware 3. Kennis van Trust Creditors 4. Boekhou tot op TB 5. Eie vervoer 6. Goeie Excel vaardighede 7. Begin 1 April 2025 Netjiese, hulpvaardige, onhafhanklike persoon wat eie inisiatief kan neem. Ongeveer 4-5 ure per dag. R 6 500.00 - R 8 500.00 per maand afhangend. Ure en salaris sal aangepas word dienooreenkomstig klixc3xabnte groei. Stuur asb jou CV aan
Job Mail
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.