Lewensversekeringadministrateur

Swellendam, Western Cape, South Africa

Job Description


Western Cape, SwellendamMonthly Cost To Company (Market related)Ons klixc3xabnt is n dinamiese rekeningkundige en finansixc3xable dienste firma. Is op soek na n Lewensversekeringadministrateur om aan te sluit by die finansixc3xable dienste afdeling van ons Swellendam tak.Vereistes:

  • Matriek.
  • 2-3 jaar ondervinding in die volle proses van lewensversekering.
  • Relevante opleiding sal voorkeur kry (RE5, diensverskaffer opleiding, ens.)
  • Vaardig in Afrikaans en Engels.
  • Rekenaarvaardig.
Pligte:
  • Trek van kwotasies by verskillende diensverskaffers.
  • Doen voorbereiding van voorstelle en gee terugvoer aan klixc3xabnte.
  • Lewensversekering proses hantering.
  • Rapporteer direk aan die finansixc3xable adviseur.
  • Neem inisiatief om op datum te bly met ontwikkeling in hul veld.
  • Bestuur klixc3xabnte verhoudinge in samewerking met ander adviseurs.
  • Verantwoordelik vir die opdatering van klixc3xabnte-inligting op interne stelsels asook by diensverskaffers.
Neem asseblief kennis dat indien u nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, u kan aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.

Headhunters

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1321722
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Swellendam, Western Cape, South Africa
  • Education
    Not mentioned