Publicist - Cape TownFull job descriptionPublicist: Afrikaans and English NB Publishers has a vacancy in Cape Town for an organised and energetic publicist to generate publicity for the children and youth titles and to support the Tafelberg, Human & Rousseau and Best Books imprints. The candidate will be responsible organising authors tours and launches online as well as to schools and bookshops. Main purpose of the role To create public awareness and generate maximum publicity for the titles assigned to the candidate, our authors and their works in Afrikaans and English across all forms of media. Key responsibilities Reporting to the publicity manager, the publicists main responsibilities would include:Preparing and implementing publicity and marketing plans for the groups Afrikaans and English Children and Youth titlesLiaising with the media to obtain maximum positive publicity for titles in all forms of traditional, digital and social media as well as point of sale materialBuilding and maintaining relationships with authors, media, booksellers and schoolsArranging author tours and events at schools, other institutions and booksellersWorking in conjunction with in-house editorial and sales departmentsWriting and coordinating marketing information for use in, among others, media releases, newsletters, internet marketing, social media, and internal communicationWorking within a designated marketing budgetSupporting the publicity manager with general administration Required skills & competencies Excellent written and verbal skills in Afrikaans and English (Multilingualism would be a recommendation)Excellent communication and networking skillsThorough understanding of the media, the general trade and schools marketsStrong interpersonal skillsPlanning and organisational skillsAbility to work under pressure and meet strict deadlinesCreativity and innovationAbility to be persuasive and to negotiate effectivelyProblem-solving skillsDrive and motivation to succeedFlexibility and the ability to react quickly and proactively to changeAbility to focus and prioritiseAttention to detail while seeing the bigger pictureAbility to create an impact in the media while being attentive to costsProficiency in relevant software packages and applicationsLogical thinker, good with administrationPossession of a valid drivers license Required qualifications RequiredPreferredQualificationRelevant tertiary qualification. BA degree in language or journalism.Marketing qualification. ExperienceMarketing or book trade experience. Exposure to a media environment.Exposure to book trade.Experience in book publicity or PR. Prior knowledgeGood general knowledge.Interest in books, reading and publishing in general. Knowledge of Children and Youth markets in South African.Knowledge of the book trade. The company offers the successful candidate a competitive salary and membership of the pension fund and medical aid.Those who meet the requirements of the post and are interested in applying for this position may apply on the Media24 career portal by clicking on the following link:https://nbpublishers.simplify.hr/vacancy/hzcimiClosing date for applications: 27 June 2024 Please note that if you have not heard from us by 11 July 2024, you should regard your application as unsuccessful. NB Publishers is under no obligation to fill this position.Reklamekoxc3xb6rdineerder: Afrikaans en Engels NB-Uitgewers het n vakante pos in Kaapstad vir n georaniseerde en energieke reklamekoxc3xb6rdineerder om publisiteit te genereer vir die kinder- en jeugboeke en om die volgende drukname te ondersteun: Tafelberg, Human & Rousseau en Best Books. Die persoon sal ook verantwoordelik wees vir die organisering van boekbekendstellings en optredes van skrywers by skole en boekwinkels. Hoofdoel van die rol Om die publiek bewus te maak en om maksimum publisiteit te genereer vir ons skrywers en hulle boeke in Afrikaans Engels en ander Afrikatale oor alle vorme van die media heen. Hoof-verantwoordelikhede Die suksesvolle kandidaat sal aan die reklamebestuurder rapporteer en verantwoordelik wees vir:Die voorbereiding en implementering van bemarkings- en reklameplanne vir die groep se kinder- en jeugboeke in Afrikaans, Engels en ander Afrikatale.Skakeling met die media om die maksimum positiewe publisiteit te kry in alle vorme van digitale, sosiale, en tradisionele media.Die bou en handhawing van goeie werksverhoudinge met skrywers, boekhandelaars, media en skole.Die rexc3xabl van boekbekendstellings en skrywerstoere.Om saam te werk met ons redaksionele- en verkoopsafdeling.Die skryf en koxc3xb6rdineer van reklamemateriaal vir gebruik in, onder andere, mediaverklarings, nuusbriewe, internetbemarking, sosiale media en interne kommunikasie.Om te werk binne perke van 'n bemarkingsbegroting.Ondersteun die Reklamebestuurder in algemene kantoor administrasie. Vereiste vaardighede en bevoegdhede Uitstekende verbale en geskrewe vaardighede in beide Afrikaans en Engels. (Veeltaligheid sal n aanbeveling wees)Uitstekende kommunikasie- en netwerkvormingsvaardighede.'n Grondige begrip van die media, die algemene boekhandel en skole.Sterk interpersoonlike vaardighede.Beskik oor uitstekende organisatoriese en beplanningsvaardighede.Die vermoxc3xab om onder druk te kan werk en te hou by spertye.Beskik oor kreatiwiteit en is innoverend.Die vermoxc3xab om te kan onderhandel en om oortuigend te wees.Gedrewe en gemotiveerd om sukses te behaal.Aanpasbaar en beskik oor die vermoxc3xab om vinnig en proaktief te reageer op verandering.Die vermoxc3xab om te fokus en prioritiseer.Om aandag te skenk aan detail terwyl die groter geheel in gedagte gehou word.Die vermoxc3xab om 'n impak te skep in die media en terselfdertyd bewus te wees van kostes.Bevoegdheid in relevante sagtewarepakkette en toepassings.Is in die besit van 'n geldige bestuurslisensie. Kwalifikasies wat vereis word VereisteVoorkeurKwalifikasieRelevante tersixc3xaare kwalifikasie. BA-graad in tale of joernalistiek.Bemarkingskwalifikasie. ErvaringErvaring in bemarking of die boekhandel. Blootstelling aan die media-omgewing.Blootstelling aan die boekhandel.Ervaring in reklame van boeke of die skakelwese. VoorafkennisGoeie algemene kennis. Belangstelling in lees, boeke, en die uitgewersbedryf in die algemeen.Kennis van kinder-en jeugboeke in Afrikaans en Engelse.Kennis van die boekhandel. Die maatskappy bied aan die suksesvolle kandidaat n mededingende salaris en lidmaatskap van die maatskappy se aftree- en mediese fonds. Doen asb. aansoek op Media24 se webblad by: https://nbpublishers.simplify.hr/vacancy/hzcimi Sluitingsdatum: 27 Junie 2024Ingevolge NB-Uitgewers se diensbillikheidsbeleid sal voorkeur gegee word aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe. Neem asseblief kennis dat indien jy teen 17 Julie 2024 nog nie van ons gehoor het nie, jou aansoek onsuksesvol was. NB-Uitgewers is onder geen verpligting om hierdie pos te vul nie.
JustTheJob
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.