Regsadviseur

Swellendam, Western Cape, South Africa

Job Description


Western Cape, SwellendamMonthly Cost To Company (Market related)Ons klixc3xabnt in die rekenmeesters- en finansixc3xable dienste bedryf is tans op soek na 'n Regsadviseur gebaseer in Swellendam.'n Wonderlike loopbaangeleentheid wag op jou.Minimum vereistes:

  • LLB graad en toegelate regspraktisyn (nie-praktiserend).
  • Kennis van maatskappy- en verwante wetgewing.
  • Minimum van 2 jaar regservaring na toelating.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Uitstekende vermoxc3xab om noukeurige aandag aan detail te gee, doeltreffend verskeie take gelyktydig te hanteer, en onder druk te presteer.
Verantwoordelikhede:
  • Maatskappy dokumentasie en sekretarixc3xable werk:
  • Opvang van alle maatskappy legers.
  • Hantering van alle statutxc3xaare aangeleenthede van maatskappye.
  • Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderings.
  • Uitreiking of kansellasie van aandele in maatskappye en die opstel van alle verwante kontrakte.
  • Nagaan van maatskappye se onderskeie MOIs (Memorandum of Incorporation).
  • Indiening van jaarlikse CIPC opgawes.
  • Nakoming van NCA vereistes en jaarlikse hernuwings.
  • Insameling en byhou van FICA-inligting van direkteure en aandeelhouers.
  • Hantering van alle korporatiewe bestuursaangeleenthede.
  • Opdatering en verbetering van sjabloondokumente.
  • Byhou van notuleboeke, hersiening van trustaktes, registrasie, wysiging, en deregistrasie van trusts by die Meesterskantoor, organisering van vergaderings.
  • Nakoming: Algemene wetgewende en regulatoriese nakoming vir die maatskappy en klixc3xabnte, insluitend, maar nie beperk tot, POPIA, FICA, die Maatskappywet, Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid, en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes.
  • Opstel van interne en personeel kontrakte.
  • Ontwikkeling van werknemerbeleide.
  • Verskaffing van regs- en werke soos vereis deur die werkgewer, insluitend navorsing en risikoevaluering.
  • Kommunikasie met klixc3xabnte, prokureurs, staatsinstansies, ens.
  • Hantering van litigasie-aangeleenthede: Opdragte aan eksterne prokureurs vir die aanvang of verdediging van regsgedinge namens die maatskappy, en toesig oor die litigasieproses.
Neem asseblief kennis dat indien jy nie binne twee weke na aansoek 'n antwoord ontvang nie, jy kan aanneem dat jou aansoek onsuksesvol was.

Headhunters

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Job Detail

  • Job Id
    JD1314863
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Full Time
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Swellendam, Western Cape, South Africa
  • Education
    Not mentioned