Ons is tans op soek na self gemotiveerd, geldhonger verkoops persone in Pretoria wat ons Daisy familie kan aansluit en groei.
Die ideale kandidaat moet nie bang wees om maandelikse teikens te bereik nie.
Baie mededingende kommissiestrukture.
Eie vervoer en lisensie is 'n vereiste.
Job Types: Full-time, Permanent
Pay: R8500,00 - R18000,00 per month
MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.