Staff Nurse

Wellington, WC, ZA, South Africa

Job Description

SILWERKRUIN

ACVV HUIS VIR BEJAARDES

WELLINGTON

STAFVERPLEEGSTER of VERPLEEGKUNDIGE



Die aangewese kandidaat moet oor die volgende vereiste en kennis beskik:



Geregistreer by SARV as Ingeskrewe Verpleegster. Indemniteit dekking. Bestuurslisensie. Graad 12. Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan. Indemniteit dekking. Goeie kennis van bejaardes. Sterk leier eienskappe. Goeie kommunikasie vaardighede.

Verantwoordelikhede:



Toepassing en bestuur van kwaliteit mediese dienste en versorging aan bejaardes. Beplanning en koordinering van totale sorg aan inwoners volgens persoonsgerigte sorgmodel en in ooreenstemming met wetlike vereistes. Byhou en implementering van versorgingsvorm, skryf van sorgplanne en verslae. Daaglikse rapportering aan Hoof Verpleegkundige tov versorging aangeleenthede. Daaglikse toewysing van versorging take. Kontrolering van skedule medikasie asook die uitsit en toedien van medikasie. Byhou van wetgewing, protokolle en prosedures. Diensure: Siklus van 12uur skofte.

Salaris:

Ons bied n onderhandelbare salaris, pensioenfonds en verlof voordele

Volledige CV kan gestuur word na headnurse@silwerkruin.com

Sluitingsdatum:

07 Maart 2025.

Job Type: Full-time

Work Location: In person

Application Deadline: 2025/03/07

Beware of fraud agents! do not pay money to get a job

MNCJobs.co.za will not be responsible for any payment made to a third-party. All Terms of Use are applicable.


Related Jobs

Job Detail

  • Job Id
    JD1384483
  • Industry
    Not mentioned
  • Total Positions
    1
  • Job Type:
    Contract
  • Salary:
    Not mentioned
  • Employment Status
    Permanent
  • Job Location
    Wellington, WC, ZA, South Africa
  • Education
    Not mentioned